Huisgenoot

Die coronavirus

ALMAL PRAAT OOR

DIS die siekte wat ons hele wêreld tot stilstand gebring het – COVID-19. Dié siekte word deur ’n nuwe soort coronavirus veroorsaak, en mense wat dit kry, sukkel met simptome soos hoë koors, ’n gehoes en asemhalingsprobleme.

Dit lyk in dié stadium asof kinders minder erg geraak word deur COVID-19. Dit beteken nie jong mense kan glad nie aansteek nie: Dit lyk asof sowat twee uit elke 100 mense met COVID-19 waarvan dokters weet kinders is. Maar dit lyk asof kinders se simptome nie so erg is soos grootmense s’n nie en of hulle nie so erg siek raak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related