Huisgenoot

IN WIE SE VISIER?

IN DIE lowergroen rykmansbuurt teen die hang van Tafelberg is dit vandag grafstil. Tydens die landwye inperking is die strate verlate sonder die gewone oggendverkeer van inwoners wat in hul luukse motors kantoor toe vertrek of hul kinders by die skool gaan aflaai.

Dan skielik, teen halfagt, verbreek ’n harde klapgeluid die stilte, gevolg deur nog een en nog een …

“Dit was vier skote. Kliphard,” vertel ’n inwoner van Higgovale wat anoniem wil bly.

“Ek was besig om my tande te borsel en dit was so hard, ek was oortuig daarvan dit het by die bure langs ons afgegaan. En toe, seker 30 sekondes later, het

’n voertuig met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related