Huisgenoot

20 JAAR LATER WEER ‘GYSELAAR’

DIE dae sleep eindeloos verby terwyl jy van die buitewêreld afgesny is. Skielik verlang jy intens na die mense en al die dinge wat voorheen so vanselfsprekend was.

Die versugting om te kan doen wat jy wil en te gaan waar jy wil, was nog nooit so allesverterend nie.

Die lang dae word weke. Jy doen alles wat jy kan om besig en positief te bly, maar soms wil jy gek word. Hoekom moet dit met jóú gebeur? Wanneer gaan dit eindig? Sal jou lewe ooit weer dieselfde wees? Dan is daar die vrees dat net een misstap jou lewe kan kos.

Klink dit soos jy?

As daar één mens is wat weet watter warboel van emosies baie Suid-Afrikaners in hierdie onseker inperkingstyd beleef, is dit Monique Strydom, wat twee dekades gelede saam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related