Huisgenoot

TERUG NÁ DIE KANKER

ANGELINA JOLIE, Cher, Daryl Hannah, Cindy Crawford … Talle mans sou wat wou gee om aan die sy van net een van dié skoonhede te wees.

Maar een ou kan daarmee spog dat hy met hulle almal uitgegaan het: Val Kilmer, eens een van die aantreklikste – en arrogantste – Hollywoodsterre. Tog is vroue deesdae die laaste ding in sy gedagtes.

“Ek het 20 jaar laas ’n meisie gehad,” erken die 60-jarige in sy nuwe memoires, I’m Your Huckleberry. “Die waarheid is ek is ’n deel van elke dag eensaam.”

Die laaste vrou saam met wie hy romanties afgeneem is, is Winona Ryder. Hulle is in 2015 afgeneem toe hulle mekaar gesoen het. Sedertdien is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related