Vrouekeur

Wanneer die WIND begin reg WAAI

Die weer lyk mooi en ek wil buite staan en die wolke dophou. Ek het lanklaas sulke mooi wolke gesien – ek moet gaan kyk! Miskien kom die reën amper.”

Dis die versugting van Louise Visser, ’n jong boervrou wat voor haar troue met Jacques nie goed bekend met die Kalahari en sy uiterstes was nie.

“Ek kon nog die droogte verdra toe ons almal gehoop het dit gaan dalk oor ’n week reën, maar toe mense sê dit gaan dalk vir ’n jáár nie reën nie, of dit gaan nog lank droog bly, het dit my getref!

“Mens vertel jouself heeltyd die wind kan enige tyd begin reg waai, dit kan enige tyd beter word. Miskien staan ek môre op en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur3 min read
DÍS hul GEHEIM!
Dié sangeres en voormalige Boer soek ’n vrouaanbieder Leah glo aan ’n goeie sonroom. “Ek het nooit besef hoe belangrik dit is om elke dag sonskerm te dra nie, maar ek het dit sommer vinnig by my roetine ingepas en daar gaan nie ’n dag verby wat ek ni
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related