Ope-lynregter én Superrugby ‘f-kaf’
Feb 02, 2020
3 minutes
By die 19de
Die laaste keer dat ek op skool slae gekry het, wou die hoof nie glo ek het “flippen kaf” gesê nie. Moes telkens hoor dat mense wat kru woorde gebruik, onwelsprekend is, maar ek ken die meeste seslettergreepwoorde, hulle klink net dikwels beter met ’n netjies geplaaste f-woord vir ’n bietjie geur.
So my hart het gebloei vir Roger Federer toe hy verlede week in die Australiese Ope tydens ’n harde wedstryd teen Tennys Sandgren glo
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days