Goeie ou reëls kan vermaakrugby red
Mar 15, 2020
3 minutes
Amerika se nasionale basketballiga, die NBA, was die eerste van die groot honde wat die lig afgeskakel het. Sedertdien het alles tussen boks, veerpyltjies en motorwedrenne al hierby ingeval.
Donderdagaand het ek gefassineer sit en kyk hoe Manchester United in die Europaliga teen LASK in Linz in ’n dolleë stadion speel. Jy kon hoor hoe die spelers mekaar roep en skel.
Dit was redelike hoëvlak- Europese klubsokker, maar dit het dieselfde geklink as wanneer jy so ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days