Kartongesigte, nuwe reëls is mos verspot!
Jun 07, 2020
3 minutes
En dit was aand en dit was môre, die 71ste dag.
Iewers verlede week het dit wêreldwyd opslae gemaak toe die Australiese aktrise Cate Blanchett in haar huis in Sussex ’n effense snytjie met ’n kettingsaag opgedoen het. Die nuus kan nie net van Covid-19 en onluste alleen leef nie en daar gaan tans feitlik niks anders aan nie.
Maar die groot sokkerligas begin een ná die ander te stewel en te spoor – volgende week kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days