Iron Mike sou vandag se boks-hansworse dik getik het
Mar 01, 2020
3 minutes
Die outydse Franse bakleiery tussen die derdeligaklubs Tarbes en Lannemezan wat vandeesweek wêreldwyd opslae gemaak het, het jonger rugbykykers se monde laat oophang, maar ons outoppies onthou ’n tyd toe dit algemeen was.
Die vuilste wedstryd wat ek bygewoon het, was die legendariese Slag van Tucumán op die Bokke se ’93-toer. Dié is deesdae in sy geheel op YouTube, vir almal wat sukkel om te glo dat ’n wedstryd so vuil kon wees.
Dis effens misleidend as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days