Baba & Kleuter

KRULKOPPIES IN KOREA

Dis ’n interessante nuwe wêreld waarin ons woon. Dis ’n wêreld waarin ons kinders al na meer lande in utero gereis het as wat meeste mense in hul hele lewe het. ’n Wêreld waarin ons kerngesin bestaan uit ’n Suid-Afrikaner, ’n Suid-Afrikaanse Brit gebore in Zimbabwe, ’n Suid-Afrikaanse Brit gebore in Engeland en ’n Suid-Afrikaner gebore in Korea. Waar lede van ons uitgebreide familie dwarsoor die wêreld versprei is. Waar ons beoog om eendag in ’n Europese land wortel te skiet. Miskien is ons uniek,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related