TV Plus Afrikaans

Hopelose Hope

Dit lyk of (Thaao Penghlis) ’n nu-we blaadjie omgeslaan het sedert hy met sy halfbroer, (Billy Flynn), kragte saamgesnoer het. Maar moenie dink dis om dowe neute dat hy in die eerste week van Desember ’n Halloween-partytjie in Town Square hou nie. Salem se polisiedepartement word op die partytjie vereer, maar dis nie die hoofrede vir (Galen Gering) het Andre aan die moord laat skuldig lyk en hy is toegesluit voordat hy later sy onskuld kon bewys en vrygelaat is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans1 min read
Van Lucia
Vandag spog ek skaamteloos oor iets wat nie in hierdie tvplus is nie, maar wat ek glo TV-liefhebbers net so opgewonde sal maak soos wat ek steeds daaroor is. ’n Losstaande tydskrif, Stroom Saam!, is nou op die rak. Dit lyk heeltemal anders as tvplus,
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related