Weg! Platteland

Die soet geur van sukses

Jannie Schoeman was ’n professionele rugbyspeler wat tipies Afrikaans grootgeword het: “Jy gaan weermag toe, jy moet sterk wees, jy moet rugby speel, jy mag nie huil nie, jy mag nie anders dink nie,” verduidelik hy. Hy het by die familie se vulstasie in Umbilo, Durban, gewerk en sy vrou, Elize, was ’n modeontwerper wat eers ’n ruk in die bedryf gewerk en later rokke en trourokke vir ’n lewe gemaak het. Toe, in 1999, slaan die noodlot toe. Jannie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Ons Gaan Dorp Toe!
Shwe-shwe-oondhandskoene R590 per paar Baraka Gifts & Decor barakashop.co.za Cozzi Pets-kaktus-katkrappaal (Nebukatneser nie te koop. – Reds.) R700 Takealot takealot.com Lidmaatskap tot die Honey Bee Heroes-klub, ’n opheffings-en-byebewaringsprojek R
Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIENCOETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: LE
Weg: Platteland6 min read
Ontmoet Die Mense
Kunstenaar en fotograaf “Hier is baie mense met kunstalent op Cullinan, maar hulle kan nie verf en kwaste en sulke dinge bekostig nie. En baie van hulle weet nie hoe om kuns te beoordeel of hulle eie werk te verkoop nie,” sê Mol, wat vier jaar oud wa

Related