’n Oase vir vetplantliefhebbers
Mar 02, 2020
3 minutes
FOTO’S JESS DE SMIDT
Wanneer het jy die idee vir jou besigheid, Woestynkind, gekry?
Soos elke jaar het ons in Augustus 2015 vir ons jaarlikse seevakansie na Lientjiesklip by Langebaan gegaan. Sommer uit die bloute het ek besluit om ’n stuk oase in ’n houtkrat te druk met woestynrosies daarin – dit was vir my pa, wat in 2013 oorlede is.
Min het ek geweet dat die vetplante in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days