Idees

MENG MODERNE MIXTAPES

Lank, lank gelede, in die tagtigs, was daar mixtapes. Dit was in die tyd van footless tights, diskoteke, Jane Fonda se oefenvideo’s wat die frase ‘feel the burn’ gewild gemaak het, skouerkussings en Amerikaanse sepies soos Dallas en Dynasty.

Dít was my jongmens-tyd. En tot vandag toe klingel die musiek waarop ons op huispartytjies gedans of op road trips na geluister het, in my kop. Soms was dit ‘liefdesbetuigings in klank’ wat romantiese kêrels vir meisies (of andersom) gemaak het.

Mixtapes – die destydse speellyste op musiekkassette – is nou weer met ons. In die treffer-TV-reeks The Handmaid’s Tale, wat op die Kanadees Margaret Atwood se gelyknamige boek gegrond is, duik ’n boks daarvan in die kelder op, met nostalgiese herinneringe aan die toe romantiese man

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related