SÊ JOU SÊ
Feb 17, 2020
4 minutes
Pienk en prettig op Suapan
Ek en my man, Marco, het onlangs ’n kamptoer deur Botswana voltooi. Ons was die enigste mense by die Nata Bird Sanctuary op Suapan in die noordooste van die land. Die kampgeriewe was baie eenvoudig, maar ons Zimbo’s maak mos altyd ’n plan.
Dit was ons derde besoek aan dié reservaat, en dié keer was ons gelukkig: Nie net het ons vir die eerste keer flaminke op die pan gesien nie, maar ook baie ander voëls, wildebeeste en sebras. Daar was mooi donderwolke in die lug en ons het ook ’n dubbele reënboog gesien!
LUCINA FACCIO, Harare
Méér as net ’n meer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days