Vrouekeur

’N LIG VIR ANDER

Op 12 Maart 2020 vertrek ’n groep van 120 vroue op ’n vierdagstaptog ten bate van liefdadigheid. Die roete strek oor ’n afstand van ongeveer 100 km, vanaf die L’Agulhas-vuurtoring tot by die vuurtoring by Danger Point naby Gansbaai. Hulle is die Lighthouse 2 Lighthouse Ladies (L2L Ladies).

L2L Ladies is ’n niewinsgewende organisasie en die hoofdoel van die jaarlikse staptog is om geld vir ander liefdadigheidsorganisasies binne die Overstrand- munisipale gebied in te samel. Dit is L2L Ladies se strewe om ’n lig en ’n baken van hoop te wees in ’n gemeenskap waar daar baie meer nood bestaan as wat die oog kan sien. Hulle poog om die finansiële las van uitgesoekte liefdadigheidsorganisasies wat reeds in die gemeenskap werksaam is, te help verlig.

Die L2L Ladies-staptog het in 2006 as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Elegant KONTEMPORÊR
Conré van der Westhuizen woon die afgelope twee jaar in die skaduwee van Tafelberg in ’n tweeslaapkamer.-woonstel op die derde verdieping van ’n Claremont-woonstelblok. Hy is die operasionele bestuurder vir ’n restaurantgroep, Ecco Il Caffe. “Hierdie
Vrouekeur1 min read
Blokraaiwenners
A Nell – Port Elizabeth SKOUERKLEED H Engelbrecht – Vredendal STOKDRAER ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo

Related