Vrouekeur

‘Dit het my deurgedra’

Die kloue is voortdurend uit in ’n vrouegevangenis, vertel Loryn* oor haar lewe in die tronk. Sy het daar beland nadat sy geld by haar werk gesteel het. Reeds van haar eerste nag van ’n vonnis van drie en ’n halwe jaar agter tralies af, moes sy aan die alewige bakleiery en middernagtelike storte gewoond raak.

“Warm kraanwater was slegs van middernag af tot 14:00 die middag beskikbaar. Dus het mens nooit van die lawaai ontsnap nie.”

Loryn is ’n ywerige leser en ’n intelligente vrou.

Kos is ’n onderwerp wat geesdriftig deur gevangenes en gewese gevangenes bespreek word. Soms is dit heel lekker soos in Pollsmoor wat oor groot groentetuine beskik wat deur die gevangenes self bewerk word. In ander tronke is die kos oneetbaar weens die maaiers wat daarin baljaar. Dan koop die gevangenes maar kos by die snoepie. En dis nie iets waarvoor almal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Elegant KONTEMPORÊR
Conré van der Westhuizen woon die afgelope twee jaar in die skaduwee van Tafelberg in ’n tweeslaapkamer.-woonstel op die derde verdieping van ’n Claremont-woonstelblok. Hy is die operasionele bestuurder vir ’n restaurantgroep, Ecco Il Caffe. “Hierdie
Vrouekeur1 min read
Blokraaiwenners
A Nell – Port Elizabeth SKOUERKLEED H Engelbrecht – Vredendal STOKDRAER ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo

Related