Huisgenoot

‘MY NAAM IS LINDIE’

IN 2012 het een van Binnelanders se gewildste karakters, suster Elise, uit die bloute uit die program verdwyn. In dié verkorte, geredigeerde uittreksel uit haar nuwe boek, Agter my glimlag, vertel die aktrise Lindie Stander waar sy was in die dae nadat sy die sepie verlaat het weens depressie, haar kokaïenmisbruik en haar soveelste poging om haar eie lewe te neem.

Ernst Swart (Binnelanders se publisiteitshoof) kom haal my by die hospitaal. Ons is op pad Elim-kliniek toe. KykNET betaal vir die 28 dae dat ek hier gaan wees. Dis soos in die fliek 28 Days met Sandra Bullock wat ek jare gelede gekyk het. Ek neem aan ek kan ná rehabilitasie weer terugkeer Binnelanders toe.

Of dis die hoop.

Dis ’n proses om opgeneem te word. Hulle deursoek ál my bagasie. Ek mag nie geld by my hê nie. Jy koop krediete vir die snoepie net soos in die tronk. Daar is strepe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related