VIVIENNE – MY TANTE ÚITGEKNIP
Feb 28, 2020
5 minutes
Deur CYRIL BLACKBURN
Foto: ER LOMBARD
OM MET haar karakters te identifiseer en so aan hulle lewe te gee is wat sy by uitstek as aktrise doen. Dis haar gawe, en ook haar brood en botter. Of dit nou ’n magsugtige feeks of ’n middeljarige non is – Fiona Ramsey laat beskrywings in ’n draaiboek mens word.
En tog was dit altyd net toneelspel. Haar karakters het nooit gestalte gekry in haar lewe weg van die stel nie. Maar dit het als verander toe sy vir haar rol in Huisgenoot se jongste fliek geïnspireer deur ’n ware liefdesverhaal, Vergeet my nie, begin voorberei . . .
Die bekroonde aktrise vertolk die rol van Vivienne, ’n kleurryke skrywer van hygliteratuur wat stoei met emfiseem, maar weier om haar sigarette te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days