Rooi Rose

SWART OP WIT LAAT LEES!

LEES IS EEN

van my gunstelingtydverdrywe, reeds van kindsbeen af. Van fiksie tot biografieë, en gedigte, tydskrifte, koerante (snuffelkolomme ingesluit), strokiesverhale, rillers, humor – noem maar op, ek lees dit.

Selfs jeugverhale. Ek het weer onlangs vir my ’n lekker dik, kleurryke boek met 150 monsterstories in ’n speelgoedwinkel aangeskaf. Eintlik was ek daar om vir ’n vriend se seuntjie ’n verjaardaggeskenk te koop.

Hierdie liefde vir die geskrewe woord het juis kleintyd by my posgevat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related