Rooi Rose

VELE YSTERS IN DIE VUUR

HÉLÈNE TRUTER

Die meeste mense ken die aktriseskrywer Hélène Truter as tannie Poppie van Vetkoekpaleis en nou weer in die kykNET-reeks Huis Lelieveld. Maar anders as tannie Poppie is Hélène nog lank nie van plan om in ’n ouetehuis te gaan aftree nie. Daarvoor is sy darem net té bedrywig en innoverend.

“Hoe meer verskillende goed ek doen, hoe gelukkiger is ek,” sê sy, “Ek word baie gou verveeld en is altyd besig om myself te re-invent.”

Toe Hélène destyds in 1982 ná haar dramastudie in die toneelwêreld op dreef probeer kom het, het sy gou besef die mededinging is straf. “Ek was nie een van die nie en het besluit om my voelers uit te steek om ekstra geld te verdien. Ek het toe tekste vir onder meer sepies soos geskryf,” vertel sy. In 1997 het sy by die skryfspan van as assistentdraaiboekskrywer aangesluit en in 2001 is sy as hoofskrywer aangestel. Sy het ook die telenovella geskryf, was lid van die skryfspan van en hoofskrywer van die twee seisoene van . “Ek het my toneelspeel met die skrywery

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related