Vrouekeur

Sy woorde is towerkuns, sy kamera ’n skilderdoek

Terwyl die speke van sy oefenfiets in die gimnasium in Kaapstad sing, draai die ratte in Philip de Vos se kop ewe vinnig saam.

Dis dáár waar hy deesdae van sy verse uitdink, en dit dan sommer gou-gou op ’n selfoon-stemnota opneem voor dit dalk saam met die sweet verdamp.

“Mense dink seker ek is baie eksentriek. Wel, eintlik ís ek seker; dié man wat so in die gim op sy foon staan en rympies opsê,” spot hy met homself.

“Maar dit wérk.” En die muse wat haar daar – so tussen die spiertiere – aan Philip kom openbaar, is veral welkom ná ’n kreatiewe droogtejaar waartydens hy omtrent glad nie geskep het nie.

Want 2019 was in talle opsigte uitdagend: sy en sy lewensmaat, Peter Theron, se geliefde hond, Toffee, is oorlede nadat sy siek geword

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho

Related