Huisgenoot

TERUG OP TV – EN GEE MY NOG!

DIS iemand wat kykers sal herken. Hy is ’n ryk, gesiene sakeman wat graag vriende onthaal en spog met hoeveel hy vir die gemeenskap beteken; iemand wat glo geld kan alles regmaak wat krom is. In sy oë is hy die kat se snor.

Dis aan dié man wat Philip Moolman nou elke Dinsdagaand lewe gee in die kykNET-dramareeks Spoorloos 2: Heksejag. Sy karakter, Gawie Brand, besit ’n jagplaas en ’n lodge waar die manne van die dorp ’n bok kan plattrek en daarna iets kouds vir die keel kry – en sommer na Gawie se grootpraatstories kan luister.

“Gawie is ’n lekker ou,” sê Philip

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related