Huisgenoot

Die halfvol glas

‘LEES vir my nog ’n storie, Mamma!”

Corlea sit die boek neer waaruit sy sopas klaar gelees het en tel nog een op van die stapeltjie langs die bed wat sy vir die vakansie ingepak het.

Sy begin met die volgende storie. “Eendag was daar ’n ongelukkige varkie …”

“ ’n Varkie!” roep klein Karlatjie opgewonde uit. “Hoekom was hy ongelukkig? Het hy ook sy werk verloor soos Pappa?” Karla se hele gesiggie val sommer terwyl sy haar klaar in die storie inleef.

’n Oomblik lank kyk Corlea moedeloos oor haar skouer. In die sitkamer is haar man teen die flikkerende liggies van die Kersboom gesilhoeëtteer.

“Nee, Karla. Varkies kan nie hul werk verloor nie. Varkies werk nie soos mense nie.”

Dit neem haar ’n volle driekwartier, en nog twee stories, voor die kleinding eindelik droomland binnevaar.

Corlea trek die duvet oor haar kaal skouertjie, trek die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related