Huisgenoot

GEKIEK ROHDE SE LUILEKKER KUSKUIER

‘JASON! Hi, how are you doing?” hoor jy ’n manstem op ’n Sondagmiddag laat in ’n klein restaurant teen die see.

’n Man met ’n grys stoppelbaard, ligbruin broek en witen-blou knopieshemp staan op en glimlag voor hy die ander man met ’n stewige handdruk groet.

“Good, I’m good. How are you doing?” vra hy en skuif sy sonbril voor sy oë reg. Met sy hande gemaklik in sy broeksakke begin hy gemoedelik gesels. ’n Vrou kom nader gestap. Sy groet hom met ’n drukkie en hulle lag hartlik saam.

Die kelner sit ’n Castle Lite op die tafel voor hulle neer en die man vat ’n sluk.

Dan tel hy die pakkie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related