Huisgenoot

NOOIT WEER ALLEEN

SONSKYN is gewoonlik die “bestelling” vir ’n buitelugtroue, maar vandag dra die prentjiemooi Franschhoek-vallei ’n sluier van lentereën.

Maar die weer demp geensins die opwinding onder die gaste wat kuier-kuier op die ruim stoep van die Boschendal-wynlandgoed skuil nie. Want ná sewe jaar saam gaan die akteur, sanger en fotograaf Ramey Short (40) en sy geliefde, die talentvolle fotograaf Loricia Bruwer (32), eindelik afhaak.

Die reën bly neersif en die vooruitsig van ’n huwelikseremonie op die grasperk lyk ál skraler. Dan stap die Binnelanders-akteur en sy vier strooijonkers nader, groet die gaste en vra nog ’n bietjie geduld terwyl Plan B – die onthaalsaal – gereed gekry word.

Niks gaan hulle keer om hierdie heuglike dag met hul gaste te deel nie. Soos Ramey vroeër aan gesê het: Sy lewe lank

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related