Huisgenoot

JESSICA SE ONTBOESEMING

VIR haar aanhangers is sy ’n snaakse, borrelende loskopblondine wat haarself nie te ernstig opneem nie, en Jessica Simpson het deur die jare met dié stereotipe saamgespeel.

Dit het haar loopbaan help opbou, van haar ’n beroemde ster gemaak en die sangeres al die pad bank toe laat lag.

Maar vyf jaar gelede – toe sy gevra is om ’n selfhelpboek te skryf – het sy besef sy kon nie met ’n skoon gewete skryf oor die sleutel daartoe om “jou beste lewe te lei” nie.

“Ek was nie gemaklik daarmee om op ’n oneerlike manier oor myself te praat nie,” sê Jessica (39). “Ek’s ’n vrot leuenaar.”

Toe besluit sy om die intieme besonderhede te openbaar oor ’n geheime deel van haar lewe wat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related