Huisgenoot

NOU’S DIT JUL BEURT

HULLE was ’n doodgewone getroude paartjie tot hul liefdesverhaal op ’n dag volksbesit geword het.

“Ek soek ’n Sampie,” het Irma de Klerk vroue gereeld hoor sê nadat haar en haar wederhelf se romanse as inspirasie gedien het vir Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die voëls, in 2016.

Ná die wegholsukses daarvan het die plat-op-die-aarde egpaar van Newcastle in KwaZulu-Natal bekende gesigte in Suid-Afrika geword. Hul ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en steun deur goeie en slegte tye het ook rolmodelle van hulle gemaak.

Want mense “smag na ’n wenresep vir verhoudings”, deel Irma (57) hul ervarings in ’n brief aan Mardaleen en Hugo Derks, die Namibiese egpaar wie se ware liefdesverhaal gedien het as se splinternuwe fliek, .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related