Huisgenoot

’N STEM UIT DIE SKADUWÊRELD

DIT voel onwerklik, soos ’n geheime ontmoeting in ’n grinterige spioenasieriller.

Hier by die Wonderboom-lughawe in Pretoria is ons kwalik bewus van die vliegtuie wat in ’n wolklose blou dam opduik en in die niet verdwyn. Want ons is verdiep in die skaduwêreld van dekades gelede, waar veiligheidspolisie en hit squads meedoënloos op teenstanders van die apartheidsbewind jag gemaak het.

Die wêreld waar die destydse Sweedse premier Olof Palme in 1986 op straat in Stockholm doodgeskiet is. En waar dr. Robert Smit en sy vrou, Jeanne-Cora, in 1977 in hul huurhuis op Springs vermoor is. Die moordenaars het die steeds onverklaarbare boodskap “RAU TEM” in rooi spuitverf agtergelaat.

Albei dié raaiselagtige moordsake is vandag steeds onopgelos. Maar met die jare is een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related