Kuier

ONTMOET DIE KUIER-SPAN

SELINA PETERSEN (52), KUNSREDAKTEUR

Selina is die een wat die stories op Kuier se blaaie ontwerp. “Ek werk al 13 jaar vir Kuier en is steeds mal daaroor,” sê dié Kapenaar. “My passie vir ontwerp het baie gegroei met Kuier. Die span was nog altyd soos familie, nes die lesers.

Daar het baie in dié 13 jaar gebeur. In 2017 is ek gediagnoseer met borskanker. Ek is nou sewemees devastating ding wat nog met my gebeur het, maar die Here het my gehelp om dit te beveg. Ek sou ook nie daardeur gekom het sonder my familie se ondersteuning nie. Sedert my kankerstryd het ek besluit dat ek my lewe ten volle moet leef.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related