Tuis

Dis ons 20ste verjaardag!

Anneke Blaise was Tuis|Home se eerste redakteur en het die tydskrif gevestig as die eerste keuse van die land se tuin- en dekorentoesiaste. Toe Anneke in 2014 ná ’n kort siekbed oorlede is, het die huidige redakteur, Wicus Pretorius, oorgeneem. Tuis|Home het ontwikkel in ’n vertroude handelsmerk met funksiegeleenthede, digitale en sosialemediaplatforms, unieke produkte en selfs TV-programme. Die Tuis|Home-gemeenskap het tot ’n allemintige 1 148 387 gegroei, met ’n lesertal van 568 000.

Ons praat nog dikwels oor Anneke – haar nalatenskap leef voort.
Wicus

2004 In die begin ...

Die heel eerste uitgawe van (ja, toe nog net in Afrikaans!) het die rakke in Junie 2004 getref. Elf maande later het bygekom op openbare aandrang. En tot vandag ondersteun ons leuse alles wat ons doen:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
VAN goeters EN VAN VERGAAN
Ek het ’n swak vir rommelwinkels en loop baie moeilik verby. Al my lewe lank. Soms sal ek ure vertoef, iets optel en neersit en wonder. Iets soos ’n skewe ou geelkoper-blompotjie wat ek op ’n stowwerige rak tussen ou ketels en stukkende broodroosters
Tuis6 min read
Verfris Jou Leefruimte!
Een van die doeltreffendste maniere om te keer dat jou TV-skerm die fokuspunt in ’n vertrek word, is deur dit met geraamde kunswerke te omring. Dis juis wat Nicolette Geldenhuys in haar huis in Kommetjie in die Kaapse Skiereiland gedoen het. Ou en nu

Related Books & Audiobooks