Landbouweekblad

‘Ons moet deur die gaas na mekaar kyk’

Jy kan jouself eers as ’n skrywer beskou ná jou tiende boek, meen Sidney Gilroy onlangs tydens die bekendstelling van Bloedsomer op Stellenbosch.

“Ek het nou die dag ’n onderhoud gevoer met Chanette Paul, wat 50 boeke geskryf het. Sy het ’n leeftyd gewy aan haar kuns. Ek is nog te nat agter die ore om te sê ék is nou ’n skrywer.”

Sedert sy onthutsende debuut in 2019, Klikbek, hou Sidney lesers vasgenael met goed ontwikkelde karakters en spannende storielyne. Nou ryg hy die boeke skynbaar moeiteloos uit, maar hy keer vinnig oor dié opmerking.

“Voor ek begin skryf het, was ek besig om te lees. Ek het baie tyd saam met my ouma deurgebring en daar was oral tafeltjies vol boeke in haar huis. Ek is van kleins af toegelaat om te lees wat ek wou. Ook, ek het in die Vrystaat grootgeword. Daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related