Huisgenoot

MY BELOFTEBABA NÁ DIE SEER

JY PRAAT nie oor ’n miskraam nie, het die ou mense geglo. En sy was lank stil daaroor. Net haar naastes het geweet.

Maar eintlik wóú sy daaroor praat. Sy wou juis nie stilbly oor iets wat dra aan onnodige stigma nie. Dit was net te eensaam. En dit was nie net een keer nie – sy het binne ’n jaar drie miskrame gehad. Daar was drie keer ’n hartjie wat nie klop nie.

Om die verlies, verdriet en vrees van dié teleurstelling te verwoord is moeilik en seer, sê die aktrise Carina Nel (36). En tog het sy in Desember verlede jaar besluit om die woorde te vind om op Instagram openlik oor haar ervaring te skryf.

“Ek het een asemrowende dogtertjie en drie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related