Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

God se verkwikkende reënbuie

WENBRIEF

“Ek laat die reëns val op die regte tyd, reëns wat voorspoed sal bring (Eseg. 34:26).” Vanoggend toe ek wakker word, hoor ek hoe die reën mildelik bollemakiesie slaan voor my deur. Wat ’n wonderlike ervaring om wakker te word met die beeldskoonste geskenk van reëndruppels. Dankie Vader vir die lewe wat U vir my gee.

Die reën klink soos kleinerige golwe wat op my huisie se sinkdak klots. Ek loof en prys God vir sy mildelike reën waarvoor ons al maande lank bid. God het ons gebede verhoor. Hy laat ons nooit in die steek nie, al gebeur dinge waarvoor ons al maande lank bid nie dadelik nie. Hy laat dinge op sy tyd gebeur.

Ná die mildelike reën bars God se natuurtempel behoorlik uit sy nate. Ek val dadelik op my knieë en ek dank ons Hemelse Vader vir die reën. Ek smeek hom om die drooggeteisterde dele in ons land ook te seën met sy mildelike reën.

Ons boere is die sout van die aarde en hierdie mense is al moedeloos. Hulle word vermoor, hul vee vrek en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related