Huisgenoot

Hoeveel woorde is daar?

‘Wetenskaplikes sê die eerste woord het iets soos “aa” geklink’

‘WAT is jou gunstelingwoord?” vra Palawa die kameelperd vir Paloeka die leeu. Hulle is saam met Bibi, hul vriendin, besig om deur boeke in die Babbelboomhuis te blaai.

“Jy weet mos, ek is eintlik iemand van somme en syfers,” sê Paloeka. “Maar as ek nou ’n woord moet kies … dink ek ek hou van spookasem,” sê hy.

“Oe, dít is ’n lekker woord,” sê Bibi.

“Ja, dit rol so lekker van jou tong af,” sê Palawa.

“Lekker is ook ’n lekker woord,” sê Bibi

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related Books & Audiobooks