Huisgenoot

OM ’N STELSEL TE DOKTER

SOMS sou die jong dokter tydens sy diensjare in openbare hospitale of klinieke met sy hande vol bloed in die ongevalleeenheid staan terwyl hy iemand probeer help wat vyf keer geskiet is.

“Dan sou iemand anders inbars en daarop aandring om gehelp te word.”

Daar was geen manier hoe hy daarby kon uitkom om almal gelyk te help nie – dít moes Juandré Klopper gou besef.

Die werklikheid het hom hard getref. “Ek weet van iemand wat eenkeer 24 uur gewag het om gehelp te word,” onthou hy daardie dae. “Daar is eenvoudig nie genoeg dokters in die stelsel nie.”

Die nood in Suid-Afrika se openbare gesondheidsektor is vir niemand nuus nie. Stories oor mense wat dae lank toustaan of in gange rondlê om – soms vergeefs – op hulp te wag is alledaags.

Maar waar baie ander mense deur dié stories hopeloos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks