Kuier

TYD VIR ANDERPAD KYK IS VERBY

So kuier my ma onlangs by my en die gesprek draai onverwags na die politiek terwyl sy besig is om ‘n lekker bredie te maak.

Met die geure wat so in die lug hang en sy wat met die houtlepel proe of die soutbalans reg is, kerm ek oor die korrupsie wat die land vervuil. Hierna wil Mammie weet: “Nou vir wie moet ‘n mens stem hierdie jaar?”

Haar vraag het my vir ‘n oomblik onkant gevang en ek kon haar nie dadelik antwoord nie. Wat ek wél vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 285 WEN R350 KONTANT! VRAAG: As wat staan die sewende dag van die week in godsdiensterme bekend? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord

Related