Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 AANVAL BRING ONS NADER AAN MEKAAR

Rachelle Fourie van Op my eish! sê ’n aanval op haar ouma Helena in haar plaaswinkel naby Groblersdal het die band tussen hulle versterk

Rachelle, jy is pragtig, oulik en bedagsaam. Ek weet die regte man gaan eendag ’n juweel kry. Glo my, ek het baie respek vir jou. En kinders wat omgee vir hulle grootouers, is beslis altyd anders, spesiaal en uniek.

HETTIE

Rachelle was van die begin af bo. Sy het loshande bo almal uitgestaan. Danksy haar goeie geaardheid, haar voorkoms en die feit dat sy altyd op haar plek en respekvol is. Sy is baie edel en dit wat jy sien, is wat jy kry!

ANITA

Rachellie, ons het jou van die eerste episode af raakgesien vir wie jy is. Jy is so eerlik, opreg en nederig, en bo alles lief vir die Here. Mag jy net geseënd wees, meisiekind.

SONJA

Behou jou waardigheid en toon te alle tye respek. Al vind Brendon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related