Kuier

ONS LESERS Vertel…

Sy was eers bitter, maar nou is sy béter. Dís pastoor Jenola Edwards, wat nege jaar lank getroud was voor haar huwelik skipbreuk gely het.

Die einde van haar huwelik het dié 43-jarige ma van twee van Eldoradopark in Johannesburg broos gelaat.

Sy was skielik ‘n enkellopende, en die eerste twee jaar daarna het dit gevoel of haar lewe “uitmekaarval”, en moes sy haar voete vind. “Ek moes ‘n nuwe roetine kry en het al baiekeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
KYKNET&KIE DSTV-KANAAL 145
KykNET&kie is ’n verskeidenheidskanaal met outentieke kykgenot vir die hele gesin en eksklusiewe inhoud wat nog nooit vantevore gesien is nie. Moederhart, 13 Junie om 20:00 Kartal trek by die Karamaner kantoorgebou in. Aysun word siek op die boot. Di
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier2 min read
Die Vlei In Syfers
SING SAAM … “Ek het hoop en ek het drome …” As daai eerste note van die telenovela se temaliedjie halfagt saans van Maandae tot Donderdae losgetrek het, het jy geweet dis Arendsvlei-tyd. Maar ken jy die hele song? Liefde en leed Mense sê die lewe is

Related