Kuier

PORN EN KINDERS: BESKERM JOU KIND SÓ

JOU KIND

Hy het bedoel om versigtiger met sy foon te wees. Hy het geweet sy vyfjarige dogtertjie het dit begin gebruik om speletjies mee te speel wanneer sy dit iewers sien rondlê het. Maar party aande was hy so moeg ná werk dat hy dit net op sy bedkassie gesit en daarvan vergeet het.

Hy weet nie presies wanneer of hoeveel keer dit gebeur het nie, maar dít waarop sy kind op sy selfoon afgekom het, het haar skade berokken. Sy het op pornografiese video's afgekom. En sy was so geboei daarmee dat sy na pornografie op haar eie toestel begin soek het, en op ’n manier die sleutelwoorde uitgepluis het om dit te vind.

Teen die tyd dat haar ouers uitgevind het wat aangaan en haar na die kliniese sielkundige Marita Rademeyer van Pretoria geneem het, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related