Vir baie mense is ’n waterbottel ’n alomteenwoordige metgesel. Daar is deesdae ’n verskeidenheid ontwerpe waaruit jy kan kies, met sommiges wat selfs as modieus beskou word. Dink maar aan die Stanley-waterbottel – dit word skoon gesien as ’n soort bykomstigheid.
Ons moet ses tot agt glase water per dag drink, sê die kenners