Huisgenoot

Nuut op die rakke

PHOEBE: ’N LEWE SAAM MET JAKES GERWEL

Deur RACHELLE GREEFF

Boekdiva-uitgewers, R300

Die eerste Gerweltjie is op pad. Sy was jonk, gesond en gelukkig. Dit het goed gegaan met haar en die baba – tot die dag in haar tweede trimester toe ’n roetineondersoek haar buitengewone hoë bloeddruk aan die lig bring. Sy moet dadelik opgeneem word, want sy het preëklampsie. Phoebe het twee maande lank plat op haar rug gelê in Groote Schuur-hospitaal. As dit ’n dogtertjie is, besluit sy en Jakes, gaan sy Ann-Marie wees. Vernoem na hul vriendin die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related