Huisgenoot

Die groot afskud

’N NUWE FORMAAT

Die tweede seisoen van die VIA-kompetisiereeks Die groot afskud is hier. Dié keer neem drie spanne van twee teen mekaar deel. Met die hulp van ’n fiksheidsinstrukteur, sielkundige en dieetkundige gaan hulle die vetrolle behoorlik laat wegsmelt, maar sal hulle dit vinnig genoeg kan regkry?

Net een span kan met die groot kontantprys van R300000 wegstap, hoewel daar ander pryse ook op die spel kan is.

In die eerste seisoen was die ses deelnemers in twee spanne verdeel en het mekaar die eerste dag op stel ontmoet. Hierdie keer ken die lede in elke span mekaar reeds vooraf: ’n Getroude paar, twee vriendinne en twee kollegas neem deel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related