Landbouweekblad

Varkvleis vir elke smaak

KLEWERIGE LUGBRAAIER-VARKLIES

Ek het die idee vir hierdie resep by die Australiese sjef Matt Preston gesien toe lugbraaiers mode geword het. Jy laat die lig gesoute varkliesblokkies oornag in die yskas en daarna is dit blitsig om te maak. Die varklies is binne minute gereed – smulsag met bros swoerd. Die soetsuur sousie rond alles perfek af.

■ 500 g varklies met vel, in hapgrootte blokkies gesny
■ Fyn sout

Sous

■ Stukkie vars gemmer, dungesny■ 2 knoffelhuisies, dungesny■ 125 ml lemoensap■ 100 ml sojasous■ 100 ml appelsap■ 100 ml suurlemoensap of bruinasyn■ 60 ml

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related