Baba & Kleuter

PA-ALLEEN

DIE OOM MET DIE DENIMBAADJIE DRAAI NA MY EN VRA: ‘WAAR IS DIE KIND SE MA?’

Dit gebeur onlangs dat ek en Lillie-Marie ons op die O.R. Tambo-lughawe bevind. Dis nie die eerste keer dat sy vlieg nie en selfs nie eens die eerste keer dat ek en sy alleen vlieg nie. Waar ons deur sekuriteit beweeg, kry ons ’n verbaasde kyk van ’n vroulike sekuriteitswag.

Met my dogtertjie op die een arm, my skootrekenaar vasgeklem onder die ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Klein Dingetjies Help Jou Kraam
Kraam is harde werk en dit sou onwys wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy jou kans dat die groot dag vlot verloop. Die Johannesburgse vroedvr
Baba & Kleuter7 min read
Motorstoeltjieveiligheid
Die voorbereiding vir jou nuweling se koms het nege maande geduur. Jy is nou ’n ouer en jou wêreld word op sy kop gekeer. Jou doelwit is om jou baba veilig en gesond te hou. Dit begin wanneer julle die hospitaal verlaat om huis toe te gaan en daarvoo
Baba & Kleuter1 min read
Deel & wen
Die Suid-Afrikaanse velsorgreeks Bramley weet dat die meeste vroue besorg is oor droogheid en rekmerke. Bramley is ook bewus van ons almal se knap begrotings! Dis hoekom die reeks net gehalte-bestanddele inspan om die vel te bevogtig, te voed en te b

Related