‘DIE BESTE WERK IN DIE WÊRELD’
May 15, 2020
4 minutes
Soos vertel aan JOANIE BERGH
Foto’s:
MISHA JORDAAN
URSULA NICOL (36), MA VAN DRIE
’NHUIS met drie dogters en ’n man – almal onder een dak tydens lockdown – dis mal
Heel aan die begin was dit nogals lekker vir almal. Ons het bordspeletjies gespeel en nog met mekaar gesels. Maar nou is almal verveeld en niemand het eintlik iets meer om vir mekaar te sê nie.
Die kinders wil nie meer PlayStation speel nie en hulle is moeg om heeltyd Netflix te kyk.
Gelukkig maak ek nie alleen die huis skoon nie; elkeen moet my help. Maar dit gaan nie altyd so maklik nie. Wanneer die kinders by my kla en sê hulle is verveeld, deel ek vir hulle huistakies uit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days