E-pos jou vrae na troeteldiere@tuis.co.za.
WEN!
Die eienaars van die diere op die foto’s wen elk ’n geskenkbewys ter waarde van R500 van Petshop Science. Dié winkel hou alles aan wat troeteldiereienaars kan vra – van snoepgoed tot speelgoed en bykomstighede. Rig jou dieremaat se hoekie so in dat dit pragtig deel vorm van jou dekor. Begin met ’n ankerstuk soos dié knus Pet Shop Oxford Dog Bed en voltooi die prentjie met bykomstighede soos speelgoed, muurkuns, ’n mat en