Versorging van platgesighonde
Oct 23, 2020
4 minutes
Deur NICI DE WET
JY HET dalk self een of het een sien hyg en blaas terwyl hulle op hul daaglikse stappie by hul eienaar probeer byhou. Platgesig- of kortsnoethonde soos bulhonde, mopshonde en boksers is bekend vir asemhalingsprobleme, maar dit is nie hul enigste gesondheidskwessies nie.
Ons het met dr. Morné de Wet, senior dierearts en -kenner by die Cottage Vet Clinic op Gordonsbaai, gepraat om te help lig werp op hierdie kwessies en wat eienaars kan doen om te help.
Kan jy die ras verduidelik?
Platgesig- of kortsnoethonde word bragisefaal genoem, wat “verkorte kop” beteken.
Die algemeenste), Cavalier King Charles-spanjoele en die naverwante Engelse dwergspanjoele.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days