Kuier

SWEM WAS MY ‘SAVING GRACE’

Toe hy as 10-jarige seun die eerste keer sy kop onder die water in Bonteheuwel se munisipale swembad gedruk het, het hy ongekende vryheid en beheer gevoel. In daai oomblik het die negatiwiteit gekoppel aan sy komvandaan eenvoudig verdrink.

Tot vandag toe beskryf Trevor Petersen (59) sy kennismaking met swem daai dag as sy “saving grace”, want sy lewe kon soveel anders uitgedraai het. Hy sou dalk nie die ster-swemmer wat sy land tydens apartheid verteenwoordig het, geraak het nie. Of sy droomvrou, Wonita (nou 57), as tiener by ‘n swembad ontmoet het nie; óf sy mentor en coach nie, of sy huidige swemskool geopen het nie.

Maar hy het, want daai dag het die water sy heiligdom geword en sy lewenskoers verander.

Trevor en sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related