Huisgenoot

SKUD DIT AF, SKUD DIT AF!

SÓ LYK gesond. Smeulend. G’n wonder die koppe draai wanneer sy verbystap nie. Maar sy is nie sommer net so geskape en so gelaat staan nie. Vanes-Mari du Toit (33) het die ure ingesit om van “fiks” ’n middelnaam te maak.

Want al het sy voor die kameras roem verwerf as ’n veldaanbieder vir Kwêla en aanbieder van die maatsoekreeks Hoor my, sien my, soen my, het sy eers lank as Protea-netbalspeler van oefening ’n leefwyse gemaak. Sy kén gesond leef.

Dis dan ook heel gepas dat Vanes-Mari die een is wat nou as aanbieder die deelnemers aanmoedig in die nuwe gewigsverliesprogram . In

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related